N$100 NATIONWIDE SHIPPING | LEAD TIME ON ORDERS: 5 – 7 DAYS
N$175.00 Original price was: N$175.00.N$140.00Current price is: N$140.00.
Laat die kindertjies na My toe kom en moethulle nie verhinder nie, want die koninkryk van God is juis vir mense soos hulle. ~ Lukas 18:16
Smeer die olie aan jou baba / kleuter voor slapenstyd. Vertel hulle dat hulle gekoester is.
Koester die kleintyd oomblikke want dit gaan so gou verby.
Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Neroli, Laventel & Roosmalva
Babies 3+ months
100ml – Glass Pump Bottle
250ml – Tin