Manel | Vrek Lekker – Fudge Jars (250ml)
N$90.00
π€ VREK LEKKER! FUDGE
Mmmβ¦ Vrek Lekker! π€€
Hierdie is nie sommer net gewone fudge nie!
Vrek Lekker! is heerlike, handgemaakte Suid-Afrikaanse fudge met βn ongelooflike sagte, romerige, smelt-in-jou-mond tekstuur. Die bekende Fudge Jars is sΓ³ sag dat jy dit sommer direk uit die botteltjie met βn lepel kan geniet. π₯π€
Elke bondel word in klein hoeveelhede gemaak vir daardie egte, tuisgemaakte smaak β amper soos Ouma se fudge, net met βn moderne Vrek Lekker! twist.
β¨ Geure sluit in:
β’ Traditional β ryk, botterig & klassiek
β’ Chocolate β gemaak met regte kakao π«
β’ Caramel Biscuit β romerig met βn heerlike gekaramelliseerde beskuitjie-geur
β’ Hazelnut Chocolate β vir die ultimate chocolate & hazelnut lover π€
π― Fudge Jars
Sag, romerig en perfek om met βn lepel te eet. Deel ditβ¦ of hou die hele botteltjie vir jouself. Ons oordeel nie. π
π¬ Fudge Happies
Individueel verpakte blokkies handgemaakte fudge β perfek vir βn vinnige soet bederf, geskenkie of sommer net wanneer daardie sweet tooth toeslaan.
πΏπ¦ Proudly South African
π Netwerk24 Afrikaanse Kleinbesigheid Wenner 2026
Een happie en jy verstaan die naamβ¦
Mmmβ¦ VREK LEKKER! π€€π€




