Gfrag® | Skinny Berry Juice (250g)

N$310.00

  • All in one Fat Loss Support
  • Aids in Weight Loss
  • Increases Energy
  • Multivitamin & Anti-oxidant
  • Great pre-workout

Packed with greens, berries, BCAAS and weight loss blend

• On the go, Gluten FREE and Vegan friendly‼️

❌ Not To be used if pregnant

❌ Not To be used if breastfeading

❌ Not For children under 18

❌ Not To be used with other Caffeine based products

‼️Hierdie produk is spesiaal vir DIE wat ‘n ekstra “oemf” in die gym benodig. En dit is “Berry delicious!”

Gebruik ons Skinny Juice as’ n Pre-Work en kry daai ekstra energie.

Ons Skinny juice Bevat BCAAS.

🌿Wat is BCAA’s?

BCAA’s is aminosure wat die afbreek van proteïene onderdruk en word as ‘n doeltreffende energiebron tydens oefening gebruik.

🌿Verbrand BCAA maagvet?

As u probeer om gewig te verloor, kan BCAA’s u liggaam help om meer effektief van ongewenste vet ontslae te raak.

🌿Voordele van BCAA’s

“Hulle werk om spierafbreking tydens oefening te voorkom, en is voordelig na oefening deur spierbou te stimuleer en herstel te bevorder.” As u glikogeen min raak, draai u liggaam na BCAA’s vir brandstof.

🌿Ander voordele van Skinny Juice :

1.Alles in een vet verlies ondersteuning

2. Help met gewigsverlies

3. Verhoog energie.

4. Multivitamen en antioksidant mengsel.

⚠️Nie Geskik vir persone met hartkwale, hoë bloeddruk, sensitief vir kaffiëne of vir gebruik saam met ander hoë kaffiën produkte nie.

S A L E