Manel | Lipbalm/Lip Salf – Spreek Lewe

N$45.00

Ons almal het soms nodig om herinner te word aan die woorde wat by ons monde uitkom. Gebruik hierdie lipsalf as ‘n simbool om lewe te spreek. Voed jou lippe en voed sommer jou denke.

15mg

Basis van: Druiwepitolie, Byewas & Klapperolie

Essensiële Olies: Lemoen

Out of stock

S A L E