Manel | Lyfolie – Vreesloos

Price range: N$175.00 through N$280.00

Gelukkig is sy wat glo dat in vervulling sal gaanwat die Here vir haar gesê het ~ Lukas 1:45

Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees.

Wees jouself, vreesloos, vry.

Pak die droom in jou hart aan wat God vir jou gegee het.

Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Bergamot, Ylang Ylang, Lemoen

100ml – Glass Pump Bottle

250ml – Tin

S A L E