Manel | Vrek Lekker – Fudge Jars (250ml)

N$90.00

🀎 VREK LEKKER! FUDGE

Mmm… Vrek Lekker! 🀀

Hierdie is nie sommer net gewone fudge nie!

Vrek Lekker! is heerlike, handgemaakte Suid-Afrikaanse fudge met ’n ongelooflike sagte, romerige, smelt-in-jou-mond tekstuur. Die bekende Fudge Jars is sΓ³ sag dat jy dit sommer direk uit die botteltjie met ’n lepel kan geniet. πŸ₯„πŸ€Ž

Elke bondel word in klein hoeveelhede gemaak vir daardie egte, tuisgemaakte smaak – amper soos Ouma se fudge, net met ’n moderne Vrek Lekker! twist.

✨ Geure sluit in:
β€’ Traditional – ryk, botterig & klassiek
β€’ Chocolate – gemaak met regte kakao 🍫
β€’ Caramel Biscuit – romerig met ’n heerlike gekaramelliseerde beskuitjie-geur
β€’ Hazelnut Chocolate – vir die ultimate chocolate & hazelnut lover 🀎

🍯 Fudge Jars
Sag, romerig en perfek om met ’n lepel te eet. Deel dit… of hou die hele botteltjie vir jouself. Ons oordeel nie. 😜

🍬 Fudge Happies
Individueel verpakte blokkies handgemaakte fudge – perfek vir ’n vinnige soet bederf, geskenkie of sommer net wanneer daardie sweet tooth toeslaan.

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Proudly South African
πŸ† Netwerk24 Afrikaanse Kleinbesigheid Wenner 2026

Een happie en jy verstaan die naam…

Mmm… VREK LEKKER! 🀀🀎

Home
0
Cart
Search
S A L E